Performance
Premium
Plant
health & beauty
shop new arrivals
best selling products
products reviews by customers
Average Rating
Die Keto shake is die beste produk wat nog uitgekom het. Nie alleen is dit lekker nie, dis voedsaam ook, en hou mens versadig tot 5 ure lank….dis nog lekkerder gemeng met dubbel room suikervrye plein yougart. Ek het nie lunch tyd nie, dus is die Keto meal shake vir my ‘n vervanging van ‘n maaltyd – die Keto mael shake is vinnig en maklik om te meng, en ‘n paar ure in die vrieskas is dit lekkerder as enige roomys. Ek kan nie meer daarsonder nie, en die plus punt, ek het gewig verloor sonder om daardie irriterende honger gevoel te kry.









